

Wat glo ons
As ’n kerk wat Bybels en gereformeerd is, en slegs geloofsdoop bely, skaar ons onsself by kerke wat hou by die Tweede Londense Baptiste Geloofsbelydenis van 1689.
Ons hou dan ook tot die Vyf Sola’s as basiese teologiese beginsels voortpruitend uit die Protestantse Reformasie, wat dien om ons bediening riglyn te gee.